Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 25 April 2025
Nóg sluise word by die Vaaldam oopgemaak, wat die gevaar van oorstromings rivier-af verder vergroot. 'n Top polisie-afvaardiging besoek Eldoradopark …
1 year, 4 months ago
Spektrum 24 April 2025
Verskeie politieke partye beskou die skrapping van die beplande BTW-verhoging as 'n oorwinning vir belastingbetalers. Die misbruik van polisievoertui…
1 year, 4 months ago
Spektrum 23 April 2025
Laer ekonomiese groei word vir Suid-Afrika voorspel te midde van die tariefoorlog. Die griepseisoen is vroeër hier as verwag. Sneeu word vir die Drak…
1 year, 4 months ago
Spektrum 22 April 2025
Die Hooggeregshof hoor 'n dringende aansoek aan om die BTW-verhoging te verhoed. Die gemeenskap van Kleinfontein ontken dat hy nóg 'n Orania wil skep…
1 year, 4 months ago
Spektrum 21 April 2025
Wie was Pous Franciskus? Ons praat met 'n leier van die Roomse kerk. 'n Politieke ontleder bespreek die beweerde kortlys vir Suid-Afrika se ambassade…
1 year, 4 months ago
Spektrum 17 April 2025
Ons kyk na die moordsaak wat geopen is ná die dood van 'n gevangene by die Mangaung Korrektiewe-sentrum in Bloemfontein. Die DA lê kriminele klagte t…
1 year, 4 months ago
Spektrum 16 April 2025
Die gesloer met die polisieondersoek na die beweerde verkragting van 'n sewejarige meisie van Matatiele is in die kollig. Die MRK is bekommerd oor di…
1 year, 4 months ago
Spektrum 15 April 2025
Reaksie op die aanstelling van Mcebisi Jonas as Suid-Afrika se spesiale gesant vir die VSA. Navorsing wys damprook maak tieners meer verslaaf as niko…
1 year, 4 months ago
Spektrum 14 April 2025
Aandelemarkte in Asië en Europa begin kop optel. Padveiligheid is onder die vergrootglas soos die Paasnaweek nader kruip. Die SAOU sê die regering se…
1 year, 4 months ago
Spektrum 11 April 2025
Ons kry reaksie by politieke partye wat reeds met die ANC oor onder meer die begroting vergader het. Talle onderwysers is geskors weens seksuele wang…
1 year, 4 months ago