Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 5 September 2022
Britte sal vandag weet wie hulle nuwe Eerste Minister is. Ons hoor wat dit vir Suid-Afrika kan beteken. In Suid-Afrika is daar ook strominge dwarsoor…
3 years, 11 months ago
Spektrum 2 September 2022
Suid-Afrikaners kry ná 24 jaar nuwe rybewyse. Joe Biden trek sy bokshandskoene aan. Tegnologie word ingespan om wiskunde makliker te maak om te leer.
3 years, 11 months ago
Spektrum 1 September 2022
Ons bespreek die hofuitspraak oor eksplorasie langs die Wildekus. Die Speaker van die Johannesburg Metro word uit die kussings gelig. Die Bloutrein g…
3 years, 11 months ago
Spektrum 31 Augustus 2022
Misdaadstatistiek is misleidend, sê 'n kenner, maar intussen leer Suid-Afrikaners om hulleself te beskerm. Toonnaels in jou boerewors? Ontspan, dit i…
3 years, 11 months ago
Spektrum 30 Augustus 2022
Die polisie word beskuldig van die sekondêre teistering van agt bendeverkragtingslagoffers verlede maand by West Village in Krugersdorp. Maatskaplike…
3 years, 11 months ago
Spektrum 29 Augustus 2022
Het die skeidsregter Saterdag die Springbokke in die stryd teen die Wallabies laat sneuwel? Dis waaroor luisteraars wonder. Transnet hoës in die hof …
3 years, 11 months ago
Spektrum 26 Augustus 2022
Korrupsie vier hoogty in skole. Die toekoms van miljoene Ethiopiërs is in die weegskaal met rebellegroepe wat glo humanitêre voorrade buit. Ons praat…
3 years, 11 months ago
Spektrum 25 Augustus 2022
Die "Kill the Boer"-saak teen die EFF is in die Johannesburgse Hooggeregshof met koste van die hand gewys. Die DA en die EFF versoek dat die LUR vir …
3 years, 11 months ago
Spektrum 24 Augustus 2022
Eskom beplan om die kragtoevoer na die Tshwane Metro af te sny weens wanbetaling. 'n Tuberkulose-spoedtoets sal dalk binnekort in Suid-Afrika beskikb…
3 years, 11 months ago
Spektrum 23 Augustus 2022
Die fluitjieblaser oor staatskaping, Vytjie Mentor, sterf. Verskeie strande in die Ethekwini-metrogebied gesluit weens hoë vlakke van E.coli in die w…
3 years, 11 months ago