Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 16 September 2022
Die eienaars van die diamantmyn op Jagersfontein bevestig dat hy alle mediese koste sal dra ná die slikdamtragedie. Vakbonde vergader vandag met sy l…
3 years, 11 months ago
Spektrum 15 September 2022
In 'n verrassende skuif word daar besluit om die wanfunksionele stadsraad van die Lichtenburg-gebaseerde Ditsobotla-munisipaliteit te ontbind. Presid…
3 years, 11 months ago
Spektrum 14 September 2022
President Ramaphosa vlieg binnekort na die Withuis op uitnodiging van president Biden. Verskeie hooggeplaaste gesondheidsrolspelers onttrek aan die S…
3 years, 11 months ago
Spektrum 13 September 2022
Eskom verhoog beurtkrag tot fase vier. 'n Kenner ontleed Eskom se kapasiteit. Gift of the Givers beskryf die trauma wat hulle in Jagersfontein se sli…
3 years, 11 months ago
Spektrum 12 September 2022
Die konstruksiesektor wys tekens van herstel in die tweede kwartaal. Ons kry die jongste oor president Ramaphosa se besoek aan Jagersfontein ná die m…
3 years, 11 months ago
Spektrum 9 September 2022
Koningin Elizabeth II se dood word wêreldwyd betreur. Ons kry reaksie van Suid-Afrikaners in Engeland, en vind meer uit oor wat nou vir die Britse mo…
3 years, 11 months ago
Spektrum 8 September 2022
Die verbod op die vervoer van vee opgehef. COVID het wêreldwyd geletterheidvlakke benadeel Eskom sê hy is verjeug oor die betaling van R30 miljoen ra…
3 years, 11 months ago
Spektrum 7 September 2022
Daar is onsekerheid oor hoe bek-en-klou-seer vleispryse en kleinboere sal raak. Parlementslede is die josie in nadat hoofregter Raymond Zondo sê hull…
3 years, 11 months ago
Spektrum 6 September 2022
Die DA betoog teen die minister van polisie, Bheki Cele, maar 'n kenner sê Cele is dalk nie so slegte polisieminister nie. Visregte vir kleinskaalvis…
3 years, 11 months ago
Spektrum 5 September 2022
Britte sal vandag weet wie hulle nuwe Eerste Minister is. Ons hoor wat dit vir Suid-Afrika kan beteken. In Suid-Afrika is daar ook strominge dwarsoor…
3 years, 11 months ago