Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 3 Oktober 2022
Ons praat met Intercape oor 'n hofbeslissing dat die polisie en LUR wél busse en pendelaars moet beskerm. Die RDK begin vandag met onderhoude vir 20 …
3 years, 10 months ago
Spektrum 30 September 2022
Die DA werk hard om die burgemeester in Johannesburg in haar stoel te hou. Die president belowe hy sal die aanbevelings van die Zondo-verslag impleme…
3 years, 10 months ago
Spektrum 29 September 2022
Die Nasionale Vergadering het die Onteieningswetsontwerp aanvaar, ondanks opposisiepartye se teenkanting. Daar is 'n toename in gevalle van kinkhoes …
3 years, 10 months ago
Spektrum 28 September 2022
Nog 'n damwal in Jagersfontein breek. Kommer oor watertekorte by die Helen Joseph Hospitaal in Johannesburg. Nog 'n daling in brandstofpryse word ver…
3 years, 10 months ago
Spektrum 27 September 2022
Suid-Afrikaners verkies glo 'n diktator wat dinge gedoen kry bo 'n demokratiese regering. Die polisie hou die eerste van 'n reeks imbizos vir mans te…
3 years, 10 months ago
Spektrum 26 September 2022
'n 73-jarige Nkosazana Dlamini-Zuma gee haar steun aan jong leiers in die ANC. Bestaansvissers in Saldanha in die Wes-Kaap betoog teen 'n olieboortor…
3 years, 10 months ago
Spektrum 23 September 2022
Bykomende wetstoepassers is in Manenberg op die Kaapse Vlakte ontplooi ná die moord op vier bendelede. Drie nuwe windplase gaan gebou word om groenen…
3 years, 10 months ago
Spektrum 22 September 2022
Vragmotors is in die visier van kritiek ná verlede week se gru-ongeluk waarby 'n vragmotor en 'n bakkie betrokke was. Vandag is Wêreld-renosterdag en…
3 years, 10 months ago
Spektrum 21 September 2022
Die ramp in Jagersfontein kring uit. Beurtkrag kom die sakewêreld duur te staan. Die verbruikersprysindeks daal effens.
3 years, 10 months ago
Spektrum 20 September 2022
Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is gereed vir ontwrigtende reën, hael, stormsterk wind en donderstorms. Rioollekkasies in KwaZulu-Natal hou verrei…
3 years, 11 months ago