Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 16 Januarie 2023
Die Hooggeregshof in Johannesburg verhoed oudpresident Jacob Zuma om president Cyril Ramaphosa privaat te vervolg. Daar word toenemend gevra dat Suid…
3 years, 9 months ago
Spektrum 13 Januarie 2023
Suid-Afrikaners is keelvol vir die kragkrisis - ons plaas die kwessie behoorlik onder die soeklig. Die bokswêreld groet ’n legende.
3 years, 9 months ago
Spektrum 12 Januarie 2023
Die departement van onderwys wil 'n taakspan stig om aanvalle op tersiêre instellings te bekamp, maar sal dit help? Facebook-plasings van jou kind se…
3 years, 9 months ago
Spektrum 11 Januarie 2023
Ons vra of Suid-Afrikaners werklik weet hoe diep georganiseerde misdaad in die land gewortel is. Die skaduminister van verdediging praat oor SADEK-we…
3 years, 9 months ago
Spektrum 10 Januarie 2023
Die DA sê Eskom se André de Ruyter is by die ANC se faksiegevegte betrek, en betaal nou die prys. Die moord op die lyfwag van die visekansellier van …
3 years, 9 months ago
Spektrum 9 Januarie 2023
Beloftes maak skuld, en daar is baie beloftes gemaak by die ANC se 111-de verjaarsdagvieringe. Veiligheidsmaatreëls in Lichtenburg word opgeskerp in …
3 years, 9 months ago
Spektrum 23 Desember 2022
Die familie van die anti-apartheidsaktivis, Imam Abdullah Haron, kry hulle spreekwoordelike dag in die hof. Die Verenigde Nasies se sekretaris-genera…
3 years, 10 months ago
Spektrum 22 Desember 2022
Cosatu reageer op sy afwesigheid in die ANC se nasionale uitvoerende komitee. Twee mense sterf toe misdadigers 'n bus in Limpopo teiken. Die uitgerek…
3 years, 10 months ago
Spektrum 21 Desember 2022
Die ANC sê binnekort wie op sy Nasionale Uitvoerende Komitee sal dien. 'n Russiese vragskip het moontlik AK-47-aanvalsgewere na Suid-Afrika vervoer. …
3 years, 10 months ago
Spektrum 20 Desember 2022
Cyril Ramaphosa se herverkiesing as president van die ANC ontlok uiteenlopende reaksie. Nederland vra om verskoning vir koloniale wandade, spesifiek …
3 years, 10 months ago