Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 14 November 2022
Spektrum 14 November 2022

Die ANC se geldsake is so beroerd dat hy nou oorweeg om van sy bates te verkoop. 'n Ondersoek ontbloot dat die Bulgaarse Mafia in Suid-Afrika bedrywi…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 November 2022
Spektrum 11 November 2022

Inwoners van Mitchells Plain vrees moontlike wraakaanvalle ná die moord op 'n bekende bendeleier. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag beplan om 1 5…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 November 2022
Spektrum 10 November 2022

Ons hou jou op hoogte van die staking deur staatsdienswerkers van al nege provinsies. Strafregtelike klagte kom teen die NSFAS-studenteskema nadat mi…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 November 2022
Spektrum 9 November 2022

'n Burgemeestersoorwinning vir die DA in Ekhuruleni skep hoop vir die DA se vooruitsigte in die Johannesburg-metro. Ekonoom Jannie Rossouw betreur di…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 November 2022
Spektrum 8 November 2022

Die regering laat vaar swartbemagtiging-tendervereistes vir staatsondernemings. Amerikaners gaan na die stembus om nuwe verteenwoordigers in die twee…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 November 2022
Spektrum 7 November 2022

Die artikel-89 onafhanklike paneel kenners kan vandag hulle ondersoek voortsit na die Phala Phala-kwessie. Intussen ontken president Ramaphosa alle a…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 November 2022
Spektrum 4 November 2022

TLU SA spreek kommer uit oor die stygende dieselprys se impak op kommersiële boerdery. Maatskappye ontwikkel innoverende produkte om water spaarsamig…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 November 2022
Spektrum 3 November 2022

'n Eenheid by die Kusile-kragstasie kan moontlik vir maande buite werking wees. Ons praat met 'n kenner oor die implikasies hiervan. Daar is politiek…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 November 2022
Spektrum 2 November 2022

Die wanbetaling vir suikerriet-oeste laat 'n wrang smaak in kwekers se mond. 'n Biologiese opname in die Oos-Kaap lewer talle verassings op. Talle me…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 November 2022
Spektrum 1 November 2022

Die Wes-Kaapse premier, Allen Winde, vra dat die provinsiale polisie-ombud bewerings ondersoek dat daar bande tussen bendelede en top polisiebeamptes…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us