Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 18 Augustus 2022
Spektrum 18 Augustus 2022

Operasie Dudula gee die minister van verdediging 'n week om op hulle eise oor misdaadbekamping te reageer. Wie is Operasie Dudula? Is daar plek vir s…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 Augustus 2022
Spektrum 17 Augustus 2022

Die Landbank ontken aantygings dat hy boelietaktiek gebruik teen kliënte wat nie hulle lenings terugbetaal nie. Suid-Afrikaanse huishoudings is R1,2-…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 Augustus 2022
Spektrum 16 Augustus 2022

Die gemeenskap van Delft op die Kaapse Vlakte vra dat meer wetstoepassers in dié gebied ontplooi word om bendegeweld te stuit. Motoriste kan nog 'n d…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Augustus 2022
Spektrum 15 Augustus 2022

Burgerregte-organisasies dreig met regsoptrede teen die Parlement oor die wysiging van die Kieswet. Terwyl nog 'n kouefront op pad is na die Wes-Kaap…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 Augustus 2022
Spektrum 12 Augustus 2022

Die Valke glo hulle het 'n sterk saak teen die 20 verdagtes wat vasgetrek is in verband met die onluste in Julie 2021. Families van die Enyobeni-slag…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 Augustus 2022
Spektrum 11 Augustus 2022

Namibië se verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse vleisprodukte bly vir eers van krag. 'n Boran-bees behaal 'n rekordprys op 'n veiling. Suid-Afrik…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Augustus 2022
Spektrum 10 Augustus 2022

KwaZulu-Natal se nuwe premier gaan dadelik aan die werk spring. Seeskilpaaie in Amerika gee 'n aanduiding van hoe klimaatsverandering ons tref. Nuwe …

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Augustus 2022
Spektrum 9 Augustus 2022

Vrese dat grootskaalse geweld weer kan uitbreek in Suid-Afrika noop die regering om die Weermag op bystand te plaas. In Amerika trek 'n geskiedkundig…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Augustus 2022
Spektrum 8 Augustus 2022

Slaggate landwyd word as deel van 'n nuwe veldtog herstel. Daar is egter vrae oor waarom die private sektor hierby betrek word. Ons delf dieper in di…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 Augustus 2022
Spektrum 5 Augustus 2022

Stilte heers in Kagiso... vir eers. Lesotho vra dat hulle burgers wat in Suid-Afrika in hegtenis geneem is, uitgelewer moet word. Dit kan nog lank we…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us