Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum: Moontlikheid van hoër brandstofpryse in September
20 Augustus 2026: Die Amerikaanse Nasionale Instituut vir Gesondheid hef sy verbod op die toestaan van navorsingsubsidies op. Hoe diepgewortel lê die…
3 hours ago
Spektrum: DA se Mark Burke reageer op aantygings
19 Augustus 2026: Die DA se woordvoerder oor finansies, Mark Burke, reageer op die aantygings teen hom. Pas op vir vervalste gewisverliesmedikasie - …
1 day, 3 hours ago
Sal jy mediese produkte gebruik waarvan die inhoud onseker is?
Suid-Afrika se gesondheidsreguleerder waarsku burgers om versigtig te wees nadat 'n toename in die verkoop van onwettige medisyne aangemeld is. Die S…
2 days, 3 hours ago
Spektrum: Tiener van Malmesbury in hof oor kinderuitbuitingsnetwerke
18 Augustus 2026: 'n Tiener van Malmesbury in die Wes-Kaap verskyn in die hof in verband met ekstremistiese aanlyn-kinderuitbuitingsnetwerke. Strafre…
2 days, 3 hours ago
17 Augustus 2026: Johannesburg wil straaturineerders vasvat
17 Augustus 2026: Die dodetal in Saterdagaand se bendeskietery in Newclare in Johannesburg styg tot vier. Die drukgroep teen ongedokumenteerde buitel…
3 days, 3 hours ago
Spektrum: Solidariteit sê hy hou Media24 se herskikkingsplan fyn dop
14 Augustus 2026: Die Spesiale Ondersoekeenheid gaan byna R4 miljard se kontrakte tussen Khumzi Investments en die Oos-Kaapse Departement van Onderwy…
6 days, 3 hours ago
Spektrum: Graan SA ongelukkig oor JSE se sojaboonprysmodel
13 Augustus 2026: Graan SA betoog teen die JSE se sojaboonprysmodel. 'n Beloning uitgeloof ná 'n beweerde brandstigtingsvoorval by die Bloedrivier-er…
1 week ago
Spektrum: Hoe lank is ysige weer nog SA se voorland?
12 Augustus 2026: Uitspraak verwag in die saak teen die man, wat na bewering verantwoordelik is vir die brand by die Usindiso-gebou. Ysige weer tref …
1 week, 1 day ago
Spektrum: 14 vermeende onwettige mynwerkers in Noordwes dood
11 Augustus 2026: Ons praat met ons verslaggewer op die toneel waar 14 mynerwerkers dood is. Die jongste oor watter passe oop en watter toe is weens …
1 week, 2 days ago
Spektrum: Waar gaan nóg sneeu val?
10 Augustus 2026: Versoeke dat misdaadintelligensie-operasies versterk word in bendegeteisterde gebiede soos Reigerpark. 'n Weerkundige verduidelik w…
1 week, 3 days ago