Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum: SA teken grootste mielieoes ooit aan
Spektrum: SA teken grootste mielieoes ooit aan

5 Augustus 2026: President Cyril Ramaphosa mag glo voor die afsettingskomitee gedaag word om te getuig. Die Departement van Binnelandse Sake kan nie …

1 week, 6 days ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Geordin Hill-Lewis sê Kaapstad wil nié die rol van SA Polisiediens oorneem nie
Spektrum: Geordin Hill-Lewis sê Kaapstad wil nié die rol van SA Polisiediens oorneem nie

4 Augustus 2026: Inwoners van Westbury in Johannesburg eis optrede teen bendegeweld. Opposisiepartye sê 'n leierskapskrisis dreig in die Noord-Kaapse…

2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum: 1-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof reeds by boere
Spektrum: 1-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof reeds by boere

3 Augustus 2026: Rooivleisbedryfsdienste sê ‘n miljoen entstofdosisse teen bek-en-klouseer het reeds boere bereik. Die hooggeregshof in Kaapstad hoor…

2 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Stropery van vetplante onder vergrootglas
Spektrum: Stropery van vetplante onder vergrootglas

31 Julie 2026: Vyf Suid-Afrikaanse veldwagters is die afgelope jaar dood terwyl hulle aan diens was. Op Wêreld Veldwagterdag eer ons die manne en vro…

2 weeks, 4 days ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Kommer oor sluiting van Premier Foods se aanleg op Tulbagh
Spektrum: Kommer oor sluiting van Premier Foods se aanleg op Tulbagh

30 Julie 2026: Kommer oor sluiting van Premier Foods se aanleg op Tulbagh. Die DA sê die president se Nasionale Water Aksie Plan is gebrekkig. 'n Pry…

2 weeks, 5 days ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Wes-Kaap kry nuwe polisiekommissaris
Spektrum: Wes-Kaap kry nuwe polisiekommissaris

29 Julie 2026: Die Wes-Kaap kry 'n nuwe polisiekommissaris. 'n Ondersoek is gelas na die toekoms van duisende residensiële eiendomme in staatsbesit. …

2 weeks, 6 days ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Het president Trump homself in 'n hoek vasgeverf?
Spektrum: Het president Trump homself in 'n hoek vasgeverf?

28 Julie 2026: Ons praat met Retief Odendaal oor sy versoek vir presidensiële ingryping by die Nelson Mandelabaai Metro. Het president Trump homself …

3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Andrea Johnson by Madlanga-kommissie ondervra oor veiligheidsklaringsprosesse by Misdaadinligting
Spektrum: Andrea Johnson by Madlanga-kommissie ondervra oor veiligheidsklaringsprosesse by Misdaadinligting

27 Julie 2026: Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, word by die Madlanga-kommissie ondervra oor …

3 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Ramaphosa slaag met dringende aansoek om afsettingsondersoek te stop
Spektrum: Ramaphosa slaag met dringende aansoek om afsettingsondersoek te stop

24 Julie 2026: Die hooggeregshof in Kaapstad beveel dat die werksaamhede van die parlement se afsettingskomitee tydelik gestaak word. Suid-Afrika kry…

3 weeks, 4 days ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Gayton McKenzie sê DA se klagtes is nonsens
Spektrum: Gayton McKenzie sê DA se klagtes is nonsens

23 Julie 2026: Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die DA se lys klagtes teen hom is nonsens; die DA het vroeër vandag 'n do…

3 weeks, 5 days ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us