Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum: Oliepryse styg ná skietstilstand tussen VSA en Iran in duie stort
8 Julie 2026: Die skietstilstand tussen Amerika en Iran stort in duie - en oliepryse styg. Die Nasionale Tesourie sê die doel van die terughou van ge…
1 month, 1 week ago
Spektrum: Minister moet verduidelik oor ontmoetings met Tony Leon se Resolve Communications en Starlink
7 Julie 2026: Die Minister van Kommunikasie verdedig sy handelinge met Starlink en Tony Leon se firma, Resolve. Nege uit elf Gautengse munisipaliteit…
1 month, 1 week ago
Spektrum: Huisvesting van immigrante word ’n probleem
6 Julie 2026: Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor hoe daar by die huis van die Daily Maverick-joernalis, Marianne Thamm, ingebreek is. Die …
1 month, 1 week ago
Spektrum: Minister soek duidelikheid oor Zuma en Hoëkommissaris se ontmoeting met Guptas
3 Julie 2026: Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking reageer op Jacob Zuma en SA se Hoëkommissaris se besoek aan die omstrede …
1 month, 2 weeks ago
Spektrum: Agterstand van 250 000 DNS-monsters by polisie-laboratoriums
2 Julie 2026: 'n Skokkende agterstand van 250 000 DNS-monsters by polisie-laboratoriums. Die Departement van Vervoer ondersoek 'n nuwe befondsingsmod…
1 month, 2 weeks ago
Spektrum: Politieke agenda agter betogings?
1 Julie 2026: Die waarnemende minister van polisie vermoed daar is 'n politieke agenda agter drukgroepe se beplande betogings elke Donderdag. Reaksie…
1 month, 2 weeks ago
Spektrum: Is landswye begtogings skadelik vir SA-handelsmerk?
30 Junie 2026: Die landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders is aan die gang. Ons praat met ons verslaggewers in brandpuntgebiede. Ons vr…
1 month, 2 weeks ago
Spektrum: Talle veroordeel beplande betogings teen onwettiges
29 Junie 2026: Die Madlanga-kommissie sit sy werksaamhede voort ná 'n mislukte sluipmoordaanval op ’n sleutelgetuie. Talle politieke partye en nie-re…
1 month, 2 weeks ago
Spektrum: Johannesburgers staal hulle vir hoër munisipale tariewe
26 Junie 2026: Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, en meer as 'n dosyn ander senior polisiebeamptes verskyn in die hof in ve…
1 month, 3 weeks ago
Spektrum: Venezuela tel die stukke op ná twee aardbewings
25 Junie 2026: Venezuela tel die stukke op ná twee vernietigende aardbewings kort na mekaar. Drie verdagtes verskyn in die hof in verband met die Cle…
1 month, 3 weeks ago