Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 15 April 2026
EFF-lede is by die Oos-Londense landdroshof byeen vir die vonnisoplegging van hulle leier, Julius Malema. Wye en gemengde reaksie op die aanstelling …
2 months, 1 week ago
Spektrum 14 April 2026
Die Johannesburg Metro kry 'n negatiewe vooruitsig vir sy kredietgradering. Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanaz…
2 months, 1 week ago
Spektrum 13 April 2026
Die F.W. de Klerk Stigting sê die uitlating van die bruin stem in die DA se top leierskapstruktuur, het 'n strategiese vakuum geskep. Die nuwe party,…
2 months, 1 week ago
Spektrum 10 April 2026
Die Madlanga Kommissie van Ondersoek hoor getuienis oor korrupsie in die Tshwane-metropolisie. Die debat oor 'n nuwe geskiedeniskurrikulum vir skole …
2 months, 2 weeks ago
Spektrum 9 April 2026
Daar is meningsverskille en verwarring oor die twee weke lange wapenstilstandooreenkoms tussen die Verenigde State en Iran. Die Vryheidsfront Plus sê…
2 months, 2 weeks ago
Spektrum 8 April 2026
Twee verdagtes in die hof in verband met die ontvoering van 'n 17- en 21-jarige in Randfontein aan Gauteng se Wesrand. Oliepryse daal ná die nuus oor…
2 months, 2 weeks ago
Spektrum 7 April 2026
'n Nuwe getuie, die hoof van die Tshwane Metropolisie Yolande Faro, verskyn vandag voor die Madlanga-kommissie. Die polisievakbond, SAPU, sê hy sal n…
2 months, 2 weeks ago
Spektrum 6 April 2026
Die ANC se Veteraneliga het sy ontevredenheid uitgespreek met die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se aanstelling van ’n EFF-lid in sy provinsial…
2 months, 2 weeks ago
Spektrum 2 April 2026
Wye reaksie op die skommeling van Gauteng se kabinet. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes moedig Suid-Afrikaners aan om hulle teen griep…
2 months, 3 weeks ago
Spektrum 1 April 2026
Die Weermag word op die Kaapse Vlakte ontplooi. Byna die helfte van die land se munisipale afvalwaterstelsels is in 'n kritieke toestand. China wil '…
2 months, 3 weeks ago