Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 29 April 2026
Die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van korrupsie in die polisiediens ondersoek, versoek weer uitstel om sy werk te voltooi. Dis 'n drieman…
1 month, 3 weeks ago
Spektrum 28 April 2026
Die bekende operasanger, Mimi Coertse, sterf. Tugstappe is teen 120 Wes-Kaapse onderwysers in die afgelope boekjaar gedoen vir die beweerde aanrandin…
1 month, 3 weeks ago
Spektrum 27 April 2026
Op Vryheidsdag bepleit 'n ontleder dat opvoeding groter prioriteit geniet. Die Konstitusionele Hof maak riglyne bekend oor belastingontwyking. Nóg ’n…
1 month, 4 weeks ago
Spektrum 24 April 2026
Die geskorste hoof van Tshwane-metropolisie, Umashi Dlamini, is terug voor die Madlanga-kommissie vir kruisondervraging. Twee senior amptenare van di…
2 months ago
Spektrum 23 April 2026
Nóg 'n politieke party dien strafregtelike klagte in teen die minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisi Tolashe. Die Madlanga-kommissie sit sy ond…
2 months ago
Spektrum 22 April 2026
Die voormalige distrikskommissaris van die Polisie in Sedibeng in Gauteng maak sy eerste verskyning voor die Madlanga-kommissie. Die geskorste polisi…
2 months ago
Spektrum 21 April 2026
Die nasionale polisiekomissaris, generaal Fannie Masemola, op waarskuwing vrygelaat ná sy eerste hofverskyning. 'n Derde dag van kruisondervraging vi…
2 months ago
Spektrum 20 April 2026
Die polisie reageer op bewerings van Mpumalanga se geskorste polisiekommisaris dat top-polisiestrukture inmeng by ondersoeke in die provinsie. Boelie…
2 months ago
Spektrum 17 April 2026
'n Bloedige week op die Kaapse Vlakte, ondanks die teenwoordigheid van die Weermag. 'n Reddingsboei van R200 miljoen vir die Suid-Afrikaanse suikerre…
2 months, 1 week ago
Spektrum 16 April 2026
Die EFF-leier, Julius Malema, word gevangenisstraf opgelê. President Cyril Ramaphosa verdedig sy besluit om die oudpolitikus, Roelf Meyer, as ambassa…
2 months, 1 week ago