Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 31 Maart 2026
Die president stel 'n ambiseuse teiken om buitelandse beleggings na die land te lok. Die DA vra vir 'n dringende debat oor die dreigende brandstofkri…
2 months, 3 weeks ago
Spektrum 30 Maart 2026
Thabo Mbeki en Jacob Zuma loop 'n bloutjie in die hof. Statistieke Suid-Afrika se stelsel word deur kuberkrakers binnegedring. Die 30ste Klein Karoo …
2 months, 3 weeks ago
Spektrum 27 Maart 2026
Frankryk ontken dat hy onder druk van Amerika was om Suid-Afrika se uitnodiging na die G7-beraad in Junie terug te trek. Die waarnemende minister van…
2 months, 4 weeks ago
Spektrum 26 Maart 2026
Die DA lê 'n strafregtelike klag oor SETA-wanbestuur van R637-miljoen. 'n Waterskeidinghofsaak oor sosiale media-verslawing. Ekonome verwag dat die r…
2 months, 4 weeks ago
Spektrum 25 Maart 2026
Twaalf senior polisiebeamptes in die hof oor 'n tender van R360-miljoen. Afriforum oorweeg die private vervolging van Fikile Mbalula. Sowat die helft…
2 months, 4 weeks ago
Spektrum 24 Maart 2026
Tenderonreëlmatighede in die Tshwane Metropolisie is onder die vergrootglas by die Madlanga-kommissie. Die Appèlhof las dat Eskom die inhoud van sy d…
3 months ago
Spektrum 23 Maart 2026
Die DA wil die Madlanga-kommissie nader oor bewerings van korrupsie in die Tshwane-metro. Die oorskot van al vyf mynwerkers, wat by die Ekapa-myn ond…
3 months ago
Spektrum 20 Maart 2026
OUTA gaan met Sanral bemiddel oor motoriste se agterstallige e-tolskuld. Statistieke Suid-Afrika sê minder mense trou as tien jaar gelede. 'n WhatsAp…
3 months ago
Spektrum 19 Maart 2026
Die parlementêre ad hoc-komitee beweeg na 'n volgende fase in sy werksaamhede. Intussen is die Madlanga-kommissie besig om opspraakwekkende getuienis…
3 months ago
Spektrum 18 Maart 2026
Die verbruikersinflasiekoers verlangsaam. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, is die laaste getuie om voor die parlementere a…
3 months ago