Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum: Minister soek duidelikheid oor Zuma en Hoëkommissaris se ontmoeting met Guptas
3 Julie 2026: Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking reageer op Jacob Zuma en SA se Hoëkommissaris se besoek aan die omstrede …
3 months, 2 weeks ago
Spektrum: Agterstand van 250 000 DNS-monsters by polisie-laboratoriums
2 Julie 2026: 'n Skokkende agterstand van 250 000 DNS-monsters by polisie-laboratoriums. Die Departement van Vervoer ondersoek 'n nuwe befondsingsmod…
3 months, 3 weeks ago
Spektrum: Politieke agenda agter betogings?
1 Julie 2026: Die waarnemende minister van polisie vermoed daar is 'n politieke agenda agter drukgroepe se beplande betogings elke Donderdag. Reaksie…
3 months, 3 weeks ago
Spektrum: Is landswye begtogings skadelik vir SA-handelsmerk?
30 Junie 2026: Die landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders is aan die gang. Ons praat met ons verslaggewers in brandpuntgebiede. Ons vr…
3 months, 3 weeks ago
Spektrum: Talle veroordeel beplande betogings teen onwettiges
29 Junie 2026: Die Madlanga-kommissie sit sy werksaamhede voort ná 'n mislukte sluipmoordaanval op ’n sleutelgetuie. Talle politieke partye en nie-re…
3 months, 3 weeks ago
Spektrum: Johannesburgers staal hulle vir hoër munisipale tariewe
26 Junie 2026: Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, en meer as 'n dosyn ander senior polisiebeamptes verskyn in die hof in ve…
3 months, 3 weeks ago
Spektrum: Venezuela tel die stukke op ná twee aardbewings
25 Junie 2026: Venezuela tel die stukke op ná twee vernietigende aardbewings kort na mekaar. Drie verdagtes verskyn in die hof in verband met die Cle…
3 months, 4 weeks ago
Spektrum: ‘Te min mense spreek hulleself uit teen vreemdelingehaat’
24 Junie 2026: Die FW De Klerk Stigting sê te min Suid-Afrikaners spreek hulleself uit teen vreemdelingehaat. Die Johannesburg Padagentskap trap die …
3 months, 4 weeks ago
Spektrum: Polisie begroot R600 miljoen vir operasies met betogings op 30 Junie
23 Junie 2026: R600 miljoen van die polisie-begroting geoormerk vir spesiale operasies om die beplande landwye betogings op 30 Junie te bestuur, terw…
4 months ago
Spektrum: Die Britse eerste minister, Keith Starmer, bedank
22 Junie 2026: Ons bespreek Keith Starmer se bedanking as Britse eerste minister. Ons praat met Paul Adams oor die vroue Proteas se uitstekende verto…
4 months ago