Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum: E-tolskuld word afgeskryf
8 Junie 2026: Die kabinet skrap motoriste se uitstaande e-tolskuld. Die departement van basiese onderwys wil Kwintiel 5-skole verhoed om onder meer l…
4 months, 2 weeks ago
Spektrum: Voorkomende middel teen MIV in SA bekendgestel
5 Junie 2026: 'n Hooggeplaaste polisiebeampte, Richard Shibiri, val weens sy verbintenis met die misdaadbaas Vusimusi "Cat" Matlala, en kenners sê ta…
4 months, 2 weeks ago
Spektrum: VSA beplan nuwe invoertariewe op SA
4 Junie 2026: Die ANC gee sy streekssekretarisse 30 dae om hulle poste in munisipaliteite te ontruim. Amerika beplan om nuwe invoertariewe op Suid-Af…
4 months, 3 weeks ago
Spektrum: Die ANC herroep nóg 'n burgemeester
3 Junie 2026: Die ANC herroep nóg 'n burgemeester. Die gebrek aan beskerming vir fluitjieblasers is opnuut in die kollig ná getuienis deur adjudant-o…
4 months, 3 weeks ago
Spektrum: Sakevertroue daal
2 Junie 2026: Sakevertroue daal. Wie is Makashule Gana, wat as voorsitter van die Phala Phala-afsettingskomitee verkies is? 'n Beroep op boere om ou …
4 months, 3 weeks ago
Spektrum: Weskus-vissers gekant teen seismiese eksplorasie
1 Junie 2026: Weskus-vissers protesteer teen seismiese eksplorasie. Motoriste wag in spanning vir 'n brandstofprysaankondiging. 'n Yslike kouefront i…
4 months, 3 weeks ago
Spektrum: SAKP hou Konferensie van Linkses
29 Mei 2026: Die Minister van Binnelandse Sake prys intelligensiegedrewe optrede vir die dwelmvonds van R1-miljard. Talle politieke partye en vakbond…
4 months, 3 weeks ago
Spektrum: Polisie ondersoek moontlikheid van transnasionale dwelmsindikaat ná dwelmvonds van R1 miljard
28 Mei 2026: Die taxi-baas, Joe "Ferrari" Sibanyoni, en sy medebeskuldigde, Oupa Sindane, het hulleself aan die polisie oorgegee. Hulle word van afpe…
4 months, 3 weeks ago
Spektrum: Die OVK stel sy veldtog vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing bekend
27 Mei 2026: Honderde burgers van Ghana daag by die OR Tambo-lughawe op om na Accra geherpatrieer word, maar 'n immigrasiebeampte sê daar is probleme…
4 months, 4 weeks ago
Spektrum: Parlement stel komitee bekend, wat ondersoek moet doen of president in staat van beskuldiging geplaas moet word
26 Mei 2026: Die parlement maak sy afsettingskomitee bekend, wat ondersoek sal instel of die president moontlik in 'n staat van beskuldiging geplaas …
4 months, 4 weeks ago