Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 19 Maart 2026
Die parlementêre ad hoc-komitee beweeg na 'n volgende fase in sy werksaamhede. Intussen is die Madlanga-kommissie besig om opspraakwekkende getuienis…
5 months ago
Spektrum 18 Maart 2026
Die verbruikersinflasiekoers verlangsaam. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, is die laaste getuie om voor die parlementere a…
5 months ago
Spektrum 17 Maart 2026
Sakereddingspraktisyns wil die Poskantoor likwideer - ons praat met Mark Barnes, 'n voormalige bestuurshoof. Dis geen grap nie - hengse prysverhoging…
5 months ago
Spektrum 16 Maart 2026
Die ANC beveel aan dat Johannesburg se burgemeester, Dada Morerom herroep word. Kan die Weermag die probleem van onwettige mynbou help oplos? ** Vlug…
5 months ago
Spektrum 13 Maart 2026
Talle vrae oor die Weermag se ontplooiing in woonbuurte. Defend Our Democracy kap die president oor die Sisi Khampepe-kommissie. News24 slaag in sy a…
5 months, 1 week ago
Spektrum 12 Maart 2026
Die Vryheidsfront Plus sê die Suid-Afrikaanse regering het dalk sy hand oorspeel deur Amerika se ambassadeur, te ontbied. Die lugredery, FlySafair, p…
5 months, 1 week ago
Spektrum 11 Maart 2026
Brent ru-olie verhandel onder $90 per vat. Die Inligtingsreguleerder nader weer die hof om die publikasie van matriekuitslae in die media te betwis. …
5 months, 1 week ago
Spektrum 10 Maart 2026
Die ANC in Kaapstad eis dat die polisie se politieke moorde-taakspan die dood van die wyksraadslid, Lazola Gungxe, ondersoek. Koeberg se noodplan is …
5 months, 1 week ago
Spektrum 9 Maart 2026
Die parlementêre sekretaris, Xolile George, se platinum-salarisverhoging van sowat R 2 000 000 laat steeds mense se oë rek. Groot brandstofskokke wor…
5 months, 1 week ago
Spektrum 6 Maart 2026
Vals en ontoereikende doktersbriewe word by die Madlanga-kommissie bespreek. Ministers se magte en bevoegdhede onder die loep ná die hooggeregshof be…
5 months, 2 weeks ago