Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 9 Desember 2025
Die ANC se geld- en ledetal-krisis onder die vergrootglas. 'n Ooreenkoms tussen Eskom en chroomsmelters kan die aflegging van duisende werkers stuit.…
6 months, 2 weeks ago
Spektrum 8 Desember 2025
Ons praat met 'n politieke ontleder oor die ANC se hoofraadsvergadering. Dis nog onseker of die sluipmoord op Marius van der Merwe weens sy getuinis …
6 months, 2 weeks ago
Spektrum 5 Desember 2025
Die SAKP gaan nié die ANC in die komende plaaslike regeringsverkiesing steun nie. Die jongste oor die brande in die Wes-Kaap. Die groot vakansie-uitt…
6 months, 2 weeks ago
Spektrum 4 Desember 2025
Amerika se minister van buitelandse sake herbevestig dat Suid-Afrika nie welkom is by volgende jaar se G20-beraad in Miami nie. Infrastruktuur-, onde…
6 months, 2 weeks ago
Spektrum 3 Desember 2025
Suid-Afrika is nie genooi na die eerste Sjerpa-vergadering van die G20 nie. Die parlement gaan 'n oorsigkomitee oor die presidensie stig. Fedsas nade…
6 months, 3 weeks ago
Spektrum 2 Desember 2025
Suid-Afrika se ekonomie het effens in die derde kwartaal gegroei. Die Weerdiens versoek landsburgers om ag te slaan op hulle weerwaarskuwings. Die Ci…
6 months, 3 weeks ago
Spektrum 1 Desember 2025
Vyf verdagtes wat glo huursoldate vir Rusland gewerf het, sal na verwagting vandag in die hof verskyn. Swaar reën en hael rig groot skade aan in Tshw…
6 months, 3 weeks ago
Spektrum 28 November 2025
Die Madlanga-kommissie se aandag wend terug na die 121 misdaaddossiere wat van Durban na Gauteng verskuif is. Die EFF eis die vrystelling van die Kon…
6 months, 3 weeks ago
Spektrum 27 November 2025
Die Suid-Afrikaanse regering sê sy plek binne die G20-groepering is onaantasbaar, nadat die Amerikaanse president Donald Trump gesê het Suid-Afrika i…
6 months, 4 weeks ago
Spektrum 26 November 2025
Verrigtinge by die Madlanga-kommissie se sittings word tot Vrydag uitgestel, wat ook die uitstel van ander getuienis insluit. Die geregtelike kommiss…
6 months, 4 weeks ago