Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 15 November 2025
Burgerregtegroepe vra die regering om die Gelsagsgebasseerde Geweld-aksieplan van 2019 te hersien. Die Madlanga-kommissie hervat sy ondersoek na bewe…
6 months, 4 weeks ago
Spektrum 24 November 2025
Wat het die G20-beraad die Suid-Afrikaanse belastingbetaler gekos, en was dit die moeite werd? Só vra Build One South Africa. Brande het die naweek i…
7 months ago
Spektrum 21 November 2025
Wereldleiers kom in Suid-Afrika aan vir die G20-beraad. Verskeie organisasies neem deel aan 'n nasionale staking om te eis dat geslagsgeweld en vroue…
7 months ago
Spektrum 20 November 2025
Nóg 'n polisiegeneraal getuig voor die parlement se ad hoc-komitee in Kaapstad. Twee organisasies eis dat die regering grond van drie militêre basiss…
7 months ago
Spektrum 19 November 2025
Verbruikersprysinflasie versnel in Oktober. Die stryd duur voort om die uitbreking van 'n dodelike dier-siekte in die Noord-Kaap te beheer, en mense …
7 months ago
Spektrum 18 November 2025
Die omstrede sakeman, Brown Mogotsi, getuig voor die Madlanga kommissie van ondersoek. Leefstyloudits sal op voornemende ANC-burgemeesterskandidate v…
7 months ago
Spektrum 17 November 2025
'n Nuwe getuie is voor die Madlanga-kommissie oor die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moorde-taakspan te ontbind. Boe…
7 months, 1 week ago
Spektrum 14 November 2025
'n Mosie van wantroue teen die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, word in die provinsiale wetgewer gedebatteer. Google gaan miljoene rand betaal om…
7 months, 1 week ago
Spektrum 13 November 2025
Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor die uitlek van brigadier Julius Mkhwanazi se klagstaat aan die media, Ons praat met die DA se twee nuwe…
7 months, 1 week ago
Spektrum 12 November 2025
Die raaisel van 17 Suid-Afrikaners in Donbas in Oekraïne verdiep. Die G20-groep van lande word vir kritiek uitgesonder, met nóg 'n land wat aan die b…
7 months, 1 week ago