Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 9 Januarie 2026
Lede van KwaZuluNatal se eenheidsregering reageer op die NFP se onttrekking. Buitengewoon swaar reën word vir die volgende week vir die noordooste va…
7 months, 1 week ago
Spektrum 8 Januarie 2026
Die ANC vier 114de bestaansjaar. Die jongste oor die vernietigende brande in Mosselbaai. Verskeie organisasies betoog buite die Amerikaanse ambassade…
7 months, 2 weeks ago
Spektrum 7 Januarie 2026
Reaksie op die aanstelling van advokaat Andy Mothibi as die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings. Brande in dele van die Mosselbaai-muni…
7 months, 2 weeks ago
Spektrum 6 Januarie 2026
Die verdagte in die moord op DJ Warras verskyn in die hof. Geslagsgeweld is tot 'n nasionale ramp verklaar, maar sommige organisasies sê dit maak nie…
7 months, 2 weeks ago
Spektrum 5 Januarie 2026
Amerika se aanval op Venezuela sorg vir 'n vars golf geopolitieke onsekerheid, en nou is Groenland glo ook in die VSA se visier. Die ANC beskuldig di…
7 months, 2 weeks ago
Spektrum 19 Desember 2025
Die VSA bekragtig 'n konserwatiewe aktivis se benoeming as ambassadeur na Suid-Afrika. Parool vir die Griekwastad-moordenaar, al ontken hy steeds sku…
8 months ago
Spektrum 18 Desember 2025
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel 'n nat Kersfees en Nuwejaar, met 'n waarskuwing van 'n La Niña-weerverskynsel. Die meerderheid van Suid-Afrika…
8 months ago
Spektrum 17 Desember 2025
Die Minister van Binnelandse Sake reageer op gerugte dat Amerikaanse amptenare in Johannesburg aangehou is. Die Wes-Kaap se misdaadsyfers vir die der…
8 months ago
Spektrum 16 Desember 2025
Die eerste G20-sjerpa-vergadering vind plaas in Washington DC in die afwesigheid van Suid-Afrika. Die Speaker van KwaZulu-Natal se wetgewer oorweeg r…
8 months ago
Spektrum 15 Desember 2025
Die minister van binnelandse sake stel strenger reëls voor vir immigrante om burgerskap in Suid-Afrika se bekom. Koringprodusente eis dringend antwoo…
8 months, 1 week ago