Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 14 Oktober 2025
Spektrum 14 Oktober 2025

Die geskorste adjunkpolisiekommisaris, Shadrack Sibiya, ontken dat hy bande met misdaadsindikate het. Sakevertroue is aan die toeneem. Navorsing word…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 Oktober 2025
Spektrum 13 Oktober 2025

Die geskorste adjunk-polisiekommisaris, Shadrack Sibiya, getuig voor die parlementere ad hoc-komitee oor korupsie in die polisiediens. Die beenmurgre…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Oktober 2025
Spektrum 10 Oktober 2025

Die vliegtuig met die kis van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, land in Johannesburg. Die skade by die Fort Hare Universiteit k…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Oktober 2025
Spektrum 9 Oktober 2025

Die nasionale kommissaris van polisie, Fannie Masemola, begin met sy voorlegging voor die parlementêre ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek.…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Oktober 2025
Spektrum 8 Oktober 2025

Suid-Afrikaanse aktiviste van die Global Sumud-flottielje het vroeër op die OR Tambo Internasionale lughawe vanuit Jordanië aangekom. Dis Dag 2 van d…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 Oktober 2025
Spektrum 7 Oktober 2025

Die eerste sitting van die Parlement se ad hoc-komitee wat bewerings van korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel ondersoek, begin op …

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 Oktober 2025
Spektrum 6 Oktober 2025

Leiers van die nuwe UNITE FOR CHANGE1-party sê hulle deure is oop vir ander partye. Gesprekke om die liggaam van die ontslape oudambassadeur, Nathi M…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Oktober 2025
Spektrum 3 Oktober 2025

Die aanstelling van munisipale amptenare op meriete is onder die vergrootglas by 'n indaba in Midrand. Die ANC sê partylede wat deur die Madlanga-kom…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 Oktober 2025
Spektrum 2 Oktober 2025

President Cyril Ramaphosa eis die vrylating van Suid-Afrikaners aan boord van die Gasa-flotielje in die Middelandse See, wat glo deur Israeli's ontvo…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 Oktober 2025
Spektrum 1 Oktober 2025

Afriforum verwelkom die skuldigbevinding van Julius Malema weens die onverskillige afvuur van 'n vuurwapen. Huldeblyke stroom steeds in ná die dood v…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us