Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 1 Desember 2025
Vyf verdagtes wat glo huursoldate vir Rusland gewerf het, sal na verwagting vandag in die hof verskyn. Swaar reën en hael rig groot skade aan in Tshw…
8 months, 3 weeks ago
Spektrum 28 November 2025
Die Madlanga-kommissie se aandag wend terug na die 121 misdaaddossiere wat van Durban na Gauteng verskuif is. Die EFF eis die vrystelling van die Kon…
8 months, 3 weeks ago
Spektrum 27 November 2025
Die Suid-Afrikaanse regering sê sy plek binne die G20-groepering is onaantasbaar, nadat die Amerikaanse president Donald Trump gesê het Suid-Afrika i…
8 months, 4 weeks ago
Spektrum 26 November 2025
Verrigtinge by die Madlanga-kommissie se sittings word tot Vrydag uitgestel, wat ook die uitstel van ander getuienis insluit. Die geregtelike kommiss…
8 months, 4 weeks ago
Spektrum 15 November 2025
Burgerregtegroepe vra die regering om die Gelsagsgebasseerde Geweld-aksieplan van 2019 te hersien. Die Madlanga-kommissie hervat sy ondersoek na bewe…
8 months, 4 weeks ago
Spektrum 24 November 2025
Wat het die G20-beraad die Suid-Afrikaanse belastingbetaler gekos, en was dit die moeite werd? Só vra Build One South Africa. Brande het die naweek i…
9 months ago
Spektrum 21 November 2025
Wereldleiers kom in Suid-Afrika aan vir die G20-beraad. Verskeie organisasies neem deel aan 'n nasionale staking om te eis dat geslagsgeweld en vroue…
9 months ago
Spektrum 20 November 2025
Nóg 'n polisiegeneraal getuig voor die parlement se ad hoc-komitee in Kaapstad. Twee organisasies eis dat die regering grond van drie militêre basiss…
9 months ago
Spektrum 19 November 2025
Verbruikersprysinflasie versnel in Oktober. Die stryd duur voort om die uitbreking van 'n dodelike dier-siekte in die Noord-Kaap te beheer, en mense …
9 months ago
Spektrum 18 November 2025
Die omstrede sakeman, Brown Mogotsi, getuig voor die Madlanga kommissie van ondersoek. Leefstyloudits sal op voornemende ANC-burgemeesterskandidate v…
9 months ago