Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 4 November 2025
Die sakeman, Brown Mogotsi, oorleef 'n beweerde aanslag op sy lewe. Motoriste kla dat hulle lisensies deur die Madibeng munisipale polisie afgevat wo…
9 months, 3 weeks ago
Spektrum 3 November 2025
Die polisie is op soek na twee verdagtes, wat verbind word met die verbyry-skietvoorval in Reigerpark. Die Madlanga-kommissie hoor verdere getuienis …
9 months, 3 weeks ago
Spektrum 31 Oktober 2025
Die Europse Unie hou die Nederlandse verkiesingsuitslag fyn dop te midde van die opkoms van verregse partye. President Donald Trump gee opdrag dat di…
9 months, 3 weeks ago
Spektrum 30 Oktober 2025
OUTA sê daar is steeds 'n gebrek aan voldoende parlementêre toesig onder die sewende administrasie. Getuie C sit sy getuienis by die Madlanga-kommiss…
9 months, 3 weeks ago
Spektrum 29 Oktober 2025
Nog getuienis word voor die Madlanga-kommissie gelewer oor die dag toe die sakeman en moordbeskuldigde, Katiso 'KT' Molefe, gearresteer is. Israel ve…
9 months, 3 weeks ago
Spektrum 28 Oktober 2025
Baie skole is swak voorbereid om die euwel van boeliegedrag, wat jaarliks 3,2 miljoen leerlinge raak, te hanteer. Die Verenigde Nasies se Spesiale Ra…
9 months, 4 weeks ago
Spektrum 27 Oktober 2025
'n Ballistiese kenner van die polisiediens getuig op Dag 18 van die Madlanga-kommissie in Pretoria. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid is bekommerd o…
9 months, 4 weeks ago
Spektrum 24 Oktober 2025
Die oudminister van polisie, Bheki Cele, glo Riah Phiyega was nie die regte keuse vir nasionale polisiekommissaris nie. Getuie C begin getuig voor di…
10 months ago
Spektrum 23 Oktober 2025
Oud-polisieminister Bheki Cele begin sy getuienis voor die Parlement se ad hoc-komitee, met plofbare getuienis én 'n stekie na Korrektiewe Dienste. D…
10 months ago
Spektrum 22 Oktober 2025
Die jongste inflasiedata wys 'n geringe styging. Die polisie se topbestuur besoek die geweldgeteisterde Westbury in Johannesburg waar twee jeugdiges …
10 months ago