Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 23 Oktober 2025
Oud-polisieminister Bheki Cele begin sy getuienis voor die Parlement se ad hoc-komitee, met plofbare getuienis én 'n stekie na Korrektiewe Dienste. D…
10 months ago
Spektrum 22 Oktober 2025
Die jongste inflasiedata wys 'n geringe styging. Die polisie se topbestuur besoek die geweldgeteisterde Westbury in Johannesburg waar twee jeugdiges …
10 months ago
Spektrum 21 Oktober 2025
'n Speurder het vanoggend sy getuienis in-camera voortgesit voor die Madlanga-kommissie, terwyl Senzo Mchunu in die Parlement wéér ontken dat hy vir …
10 months ago
Spektrum 20 Oktober 2025
'n Speurder, Getuie A, het vanoggend met sy getuienis voor die Madlanga-kommissie begin. Die omstrede sakeman, Vusimuzi "Cat" Matlala, wat vroeër bor…
10 months, 1 week ago
Spektrum 17 Oktober 2025
Senzo Mchunu staan by sy besluit om die KwaZulu-Natalse taakspan oor politieke moorde te ontbind. Wetenskaplikes by die Universiteit Stellenbosch vat…
10 months, 1 week ago
Spektrum 16 Oktober 2025
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, getuig voor die parlement se ad hoc-komitee. Die Gautengse Onderwysdepartement sê alle voornemende …
10 months, 1 week ago
Spektrum 15 Oktober 2025
Umalusi sê alles is gereed vir vanjaar se matriekeindeksamen. 'n Belastingkenner meen dis dalk tyd om die BTW-registrasiekerf vir klein besighede te …
10 months, 1 week ago
Spektrum 14 Oktober 2025
Die geskorste adjunkpolisiekommisaris, Shadrack Sibiya, ontken dat hy bande met misdaadsindikate het. Sakevertroue is aan die toeneem. Navorsing word…
10 months, 1 week ago
Spektrum 13 Oktober 2025
Die geskorste adjunk-polisiekommisaris, Shadrack Sibiya, getuig voor die parlementere ad hoc-komitee oor korupsie in die polisiediens. Die beenmurgre…
10 months, 2 weeks ago
Spektrum 10 Oktober 2025
Die vliegtuig met die kis van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, land in Johannesburg. Die skade by die Fort Hare Universiteit k…
10 months, 2 weeks ago