Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 15 Desember 2025
Die minister van binnelandse sake stel strenger reëls voor vir immigrante om burgerskap in Suid-Afrika se bekom. Koringprodusente eis dringend antwoo…
10 months, 2 weeks ago
Spektrum 12 Desember 2025
Ethiopian Airlines word beboet in verband met mensehandel. Die Departement van Basiese Onderwys word vanuit alle oorde gelukgewens met die tydige ing…
10 months, 3 weeks ago
Spektrum 11 Desember 2025
Die DA wil 'n interdik bekom teen die onderhoudsproses vir die pos van Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings. Twee regeringsamptenare geskors …
10 months, 3 weeks ago
Spektrum 10 Desember 2025
Cosatu is bekommerd oor die spanning tussen sy alliansievennote, die ANC en SAKP. Australië begin met die wêreld se eerste sosiale media-verbod vir t…
10 months, 3 weeks ago
Spektrum 9 Desember 2025
Die ANC se geld- en ledetal-krisis onder die vergrootglas. 'n Ooreenkoms tussen Eskom en chroomsmelters kan die aflegging van duisende werkers stuit.…
10 months, 3 weeks ago
Spektrum 8 Desember 2025
Ons praat met 'n politieke ontleder oor die ANC se hoofraadsvergadering. Dis nog onseker of die sluipmoord op Marius van der Merwe weens sy getuinis …
10 months, 3 weeks ago
Spektrum 5 Desember 2025
Die SAKP gaan nié die ANC in die komende plaaslike regeringsverkiesing steun nie. Die jongste oor die brande in die Wes-Kaap. Die groot vakansie-uitt…
10 months, 4 weeks ago
Spektrum 4 Desember 2025
Amerika se minister van buitelandse sake herbevestig dat Suid-Afrika nie welkom is by volgende jaar se G20-beraad in Miami nie. Infrastruktuur-, onde…
10 months, 4 weeks ago
Spektrum 3 Desember 2025
Suid-Afrika is nie genooi na die eerste Sjerpa-vergadering van die G20 nie. Die parlement gaan 'n oorsigkomitee oor die presidensie stig. Fedsas nade…
10 months, 4 weeks ago
Spektrum 2 Desember 2025
Suid-Afrika se ekonomie het effens in die derde kwartaal gegroei. Die Weerdiens versoek landsburgers om ag te slaan op hulle weerwaarskuwings. Die Ci…
11 months ago