Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 11 September 2025
Spektrum 11 September 2025

Mans kan nou vroue se vanne aanneem. Oorlog neem hulpbronne weg van die stryd teen armoede, sê 'n VN-verslag. Iran se beplande deelname aan 'n Suid-A…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spitstyd 10 September 2025
Spitstyd 10 September 2025

President Cyril Ramaphosa verdedig die aanstelling van 'n groot aantal adjunkminsiters. Die parlimentêre komitee oor korrektiewe dienste is bekommerd…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 September 2025
Spektrum 9 September 2025

Suid-Afrika se bruto binnelandse produk styg met 0,8% in die tweede kwartaal van 2025. Solidariteit verdedig sy besluit om 'n minister hof toe te sle…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 September 2025
Spektrum 8 September 2025

Die omstrede sakeman, Cat Matlala, is terug in 'n Gautengse hof vir sy borgtogaansoek. Planne word gefinaliseer om Gauteng se regering se swak finans…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 September 2025
Spektrum 5 September 2025

'n Man sterf in 'n vermeende bendeverwante voorval voor die landdroshof in Athlone, Kaapstad. Die ad hoc-komitee oor bedreigings van nasionale veilig…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 September 2025
Spektrum 4 September 2025

Gebrekkige dienslewering in die Mangaung Metro en misdaad in die Ditsabotla Munisipaliteit kom onder die soeklig. Die Minister van Landbou, John Stee…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 September 2025
Spektrum 3 September 2025

'n 80-jarige man verskyn in Kroonstad in die hof nadat 'n liggaam in 'n vlak graf op sy plaas gevind is. 'n Video van 'n amptenaar van die Stellenbos…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 September 2025
Spektrum 2 September 2025

Die DA veroordeel president Cyril Ramaphosa se lof vir Zimbabwe se grondherstelprogram. Staatspensioene dalk in gedrang nadat sowat R2-miljard aan tw…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 September 2025
Spektrum 1 September 2025

Ouers by drie verskillende skole is ontevrede oor die hantering van seksuele oortredings. Die M20-mediaberaad in Johannesburg kyk onder meer na die a…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum 29 Augustus 2025
Spektrum 29 Augustus 2025

Die Madlanga-kommissie is gereed om met sy werksaamhede te begin. Taxigeweld in die Wes-Kaap is hopelik binnekort onder beheer danksy 'n suksesvolle …

11 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us