Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 17 November 2025
Published 7 months, 1 week ago
Description
'n Nuwe getuie is voor die Madlanga-kommissie oor die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moorde-taakspan te ontbind. Boere verwelkom tariefverligting op sekere uitvoerprodukte na Amerika. Vyf sluise word by die Vaaldam oopgemaak.