Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 18 November 2025
Published 7 months ago
Description
Die omstrede sakeman, Brown Mogotsi, getuig voor die Madlanga kommissie van ondersoek. Leefstyloudits sal op voornemende ANC-burgemeesterskandidate vir die munisipale verkiesing gedoen word. Vise-admiraal Monde Lobese sê die SA Vloot is 'n sinkende skip, wat die land se soewereiniteit bedreig. Die G20-Maatskaplike Beraad begin in Boksburg.