Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 28 Augustus 2025
'n Regskenner bespreek Julius Malema se skuldigbevinding aan haatspraak. Die voormalige Abraham Kriel-huisvader vandag in die hof. Klimaatsveranderin…
1 year ago
Spektrum 27 Augustus 2025
Die GOOD-party, Rise Mzansi en BOSA wil saamwerk om gefragmenteerde stemme te trek. 'n Nuwe raadgewende liggaam oor opvoedkundige beleid in skole aan…
1 year ago
Spektrum 26 Augustus 2025
Die Madlanga-kommissie wat die polisie ondersoek, stel sy eerste sitting uit. Die geskorste adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, vra dat 'n vo…
1 year ago
Spektrum 25 Augustus 2025
Dis vandag die sperdatum vir Suid-Afrikaners om te registreer om WVK-verwante sake op die nuwe kommissie van ondersoek se aandag te bring. Ons vra ho…
1 year ago
Spektrum 22 Augustus 2025
Fluitjieblaser Babita Deokaran, wat vier jaar gelede vermoor is, se familie versoek dat die baasbrein vasgetrek word. Navorsers ontdek nuwe voordele …
1 year ago
Spektrum 21 Augustus 2025
Die DA eis dat die Minister van Verdeding se kop rol. Ons bespreek Israel se planne om nuwe vestings in die Wesoewer te bou en Gasastad te beset met …
1 year ago
Spektrum 20 Augustus 2025
Politieke partye kan nou groter skenkings van individue en instellings ontvang. Landdroste sleep die president hof toe oor loonverhogings. Suid-Afrik…
1 year ago
Spektrum 19 Augustus 2025
Die ANC gaan tugstappe doen teen Senzo Mchunu en Malusi Gigaba oor omstrede opmerkings teen die party. Die vierjarige meisie van Eldorado Park, wat d…
1 year ago
Spektrum 18 Augustus 2025
Die borgaansoek van vyf beskuldigdes van Johannesburg wat na bewering 'n kind gedwing het om Mandrax te rook, neem 'n nuwe wending. Meer oor die ad h…
1 year ago
Spektrum 15 Augustus 2025
President Cyril Ramaphosa lewer die openingsrede by die Nasionale Konvensie in Pretoria, die voorloper van die beplande Nasionale Dialoog. Hernieude …
1 year ago