Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 31 Julie 2025
Spektrum 31 Julie 2025

Drie mense wat in 'n video 'n vierjarige aanmoedig om mandrax te rook, in die hof. Eskom sê daar sal nie vir die volgende ses maande beurtkrag wees n…

1 year ago

Short Long
View Episode
Spektrum 30 Julie 2025
Spektrum 30 Julie 2025

Die Tesourie weerhou voorwaardelike toedelings aan ses munisipaliteite in Noordwes. Teenkanting teen die Tshwane-metro se plan om die Pretoriastadsaa…

1 year ago

Short Long
View Episode
Spektrum 29 Julie 2025
Spektrum 29 Julie 2025

Die president sê groot vordering word gemaak om die Zondo-kommissie se aanbevelings toe te pas. Die moordbeskuldigde, Tiffany Meek, is borgtog geweie…

1 year ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Julie 2025
Spektrum 28 Julie 2025

Slotbetoë word aangehoor in Tiffany Meek se borgaansoek. 'n Wysigingswetsontwerp wat die afskaffing van adjunkministersposte voorstel, is in die Staa…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 25 Julie 2025
Spektrum 25 Julie 2025

Meer as 'n miljoen kinders in die Gasastrook lei aan hongersnood en wanvoeding. Die staat sluit sy saak in die Senzo Meyiwa-verhoor ná 3 jaar af. Nóg…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Julie 2025
Spektrum 24 Julie 2025

Reaksie op Amerika se plan om sanksies teen korrupte ANC-leiers in te stel, wat momentum kry. Die ontwikkeling van TB-entstowwe is onder die vergroot…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 Julie 2025
Spektrum 23 Julie 2025

Die BT Soccer Academy vra om verskoning vir die getrande sokkerspelers in Portugal. Verbruikersinflasie neig opwaarts na drie persent. Amerikaanse sa…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 Julie 2025
Spektrum 22 Julie 2025

Die parlement aanvaar riglyne vir die ondersoek na bewerings deur die Kwazulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, van politieke inmenging…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 Julie 2025
Spektrum 21 Julie 2025

Talle mense is gestrand as gevolg van FlySafair-vlugte wat gekanselleer is weens 'n vlieënierstaking. Kanada verstewig handelsbande met die Wes-Kaap …

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 18 Julie 2025
Spektrum 18 Julie 2025

Jayden-Lee Meek se vermeende moordenaar gaan vandag om borgtog aansoek doen. Defend South Africa eis die president se bedanking. Ons praat met ‘n ken…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us