Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 4 Julie 2025
Spektrum 4 Julie 2025

Huldeblyke stroom in vir die voormalige adjunkpresident David Mabuza, wat in die ouderdom van 64 in 'n Johannesburgse hospitaal gesterf het. Die Umkh…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Julie 2025
Spektrum 3 Julie 2025

Is die afkeur van begrotings die beste manier om geskille binne die Regering van Nasionale Eenheid op te los? Owerhede benadruk dat daar nié 'n wagty…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 Julie 2025
Spektrum 2 Julie 2025

Die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, sê die land se korrektiewe fasiliteite staan voor menige uitdagings. Die stryd teen misdaad …

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 Julie 2025
Spektrum 1 Julie 2025

Die DA dien strafregtelike klagte in teen die minister van hoër onderys, Nobuhle Nkababe. Die Suid-Afrikaanse Polisie Unie eis dat 'n kommissie van o…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 30 Junie 2025
Spektrum 30 Junie 2025

Transnet se voormalige bestuurshoof, Brian Molefe, in hegtenis geneem in verband met 'n omstrede lokomotief-tender in 2012. Kommer oor die omstandigh…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 Junie 2025
Spektrum 27 Junie 2025

Ons neem die jongste onderonsie in die Regering van Nasionale Eenheid onder die loep. Dit is tyd vir munisipaliteite om professionele instellings te …

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 26 Junie 2025
Spektrum 26 Junie 2025

Suid-Afrika herdenk 70 jaar sedert die aanvaarding van die ANC se Vryheidsmanifes. Veeboere in Vryheid in die noorde van KwaZulu-Natal steier onder d…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 25 Junie 2025
Spektrum 25 Junie 2025

Verskeie mosies van wantroue word vandag in die Johanneburg-metroraad ter tafel gelê. Ons neem Eskom en City Power se elektrisiteit-skuldskikking vir…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Junie 2025
Spektrum 24 Junie 2025

Die verdagte in die moord op die 14-jarige Lekona Fose van Durban Deep verskyn in die hof. Vakbonde eis dringende beleidshervormng in die keuring van…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 Junie 2025
Spektrum 23 Junie 2025

Aanvalle tussen Israel en Iran duur voort. Die prys van olie styg ná Amerika se aanvalle op kernaanlengte in Iran. Die nasionale kommissaris van Korr…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us