Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 20 Junie 2025
Die 30ste bestaansjaar van die Konstitusionele Hof word in Johannesburg herdenk. Nog entstowwe word binnekort uit Botswana verwag om bek-en-klouseer …
1 year, 2 months ago
Spektrum 19 Junie 2025
Action SA eis die kop van die NVG-hoof, Shamila Batohi. Fedsas dien 'n klag by die MRK in oor sistemiese mislukkings in die openbare onderwysstelsel.…
1 year, 2 months ago
Spektrum 18 Junie 2025
120 Aanbevelings van die Zondo-kommissie oor staatskaping het glo reeds aandag geniet. Die inflasiekoers bly onveranderd op 2,8%, maar kospryse styg …
1 year, 2 months ago
Spektrum 17 Junie 2025
Die EFF sê hulle sal help met die identifisering van die slagoffers van 'n busramp naby Vryheid in KwaZulu-Natal. Die laaste Suid-Afrikaanse soldate …
1 year, 2 months ago
Spektrum 16 Junie 2025
Die regering vier Jeugdag in Noordwes onder die tema, Bemagtiging van die Jeug vir Betekenisvolle Ekonomiese Deelname. 'n Derde groep soldate wat in …
1 year, 2 months ago
Spektrum 13 Junie 2025
President Cyril Ramaphosa en ander regeringslui besoek die Oos-Kaap waar oorstromings talle lewens geëis het. Verbruikers moet hulle staal vir hoër r…
1 year, 2 months ago
Spektrum 12 Junie 2025
Beskuldigdes wat na bewering R260-miljoen by SASSA gesteel het, verskyn in die hof. Ontvoerings in Gauteng neem toe. Hoe bang moet ons wees vir die n…
1 year, 2 months ago
Spektrum 11 Junie 2025
Nog liggame word uit die water gehaal waar 'n minibustaxi met skoolkinders gister deur vloedwater in die Oos-Kaap meegesleur is. Die aankondiging van…
1 year, 2 months ago
Spektrum 10 Junie 2025
Bek-en-klou-entstof word nou uit Botswana ingevoer. Die regter in die Senzo Meyiwa-moordsaak bied verskoning aan vir sy uitlatings. Koue weer ontwrig…
1 year, 2 months ago
Spektrum 9 Junie 2025
Wye reaksie op die sogenaamde "Bomeenheid" van die Johannesburgse burgemeester, wat glo dienslewering moet verbeter. 'n Dik laag sneeu op die Lootsbe…
1 year, 2 months ago