Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 23 Mei 2025
Spektrum 23 Mei 2025

Ons ontleed die jongste kwartaallikse misdaadstatistiek. 'n Kenner verduidelik watter voordele Elon Musk se Starlink vir Suid-Afrika inhou. Louis Mas…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 Mei 2025
Spektrum 22 Mei 2025

Kort nadat geweld op die Kaapse Vlakte in die Amerikaanse Withuis te sprake gekom het, vra gemeenskapsleiers vir 'n Kommissie van Ondersoek na wapeng…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 Mei 2025
Spektrum 21 Mei 2025

Politieke partye en ekonome deel hulle verwagtinge vir die derde begroting. President Cyril Ramaphosa vergader later vandag met sy Amerikaanse ewekni…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 20 Mei 2025
Spektrum 20 Mei 2025

Die Suid-Afrikaanse regeringsafvaardiging vind hulle voete in die VSA op die vooraand van 'n geskiedkundige vergadering met die Amerikaanse president…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 19 Mei 2025
Spektrum 19 Mei 2025

Wye bespiegeling oor presies hoe president Cyril Ramaphosa se besoek aan sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, sal afloop. Die Nasionale Vervolgingsg…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 Mei 2025
Spektrum 16 Mei 2025

Die minister van landbou is positief dat die handelsverhouding tussen Suid-Afrika en Amerika versterk kan word. SANRAL het bewerings weerlê dat spoed…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Mei 2025
Spektrum 15 Mei 2025

R7,3-Miljard - dis hoeveel die SAUK nodig het om sy openbare mandaat te befonds. Oekraïne se minister van buitelandse sake pleit by die land se bondg…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 14 Mei 2025
Spektrum 14 Mei 2025

Die SAUK-raad word geloof vir sy pogings om die finansiële situasie by die openbare uitsaaier te stabiliseer. Die Minister van Elektrisiteit bly posi…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 Mei 2025
Spektrum 13 Mei 2025

Die werkloosheidskoers styg met een persent in die eerste kwartaal van 2025. President Cyril Ramaphosa werp lig op wie nou eintlik vlugtelinge is, en…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 Mei 2025
Spektrum 12 Mei 2025

‘n Groep wit Suid-Afrikaners wat deur Amerika as vlugtelinge beskou word, kom in dié land aan. Die binneverhoor oor die sogenaamde asbesdak-bedrogsaa…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us