Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 22 Julie 2025
Published 11 months ago
Description
Die parlement aanvaar riglyne vir die ondersoek na bewerings deur die Kwazulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, van politieke inmenging in die polisiediens. Reëlings word gefinaliseer om die groep gestrande sokkerspelers in Portugal terug te bring. Antiretrovirale middels in die drinkwater is nie 'n onmiddelike probleem nie, sê die die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo.