Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 6 Junie 2025
Negehonderd werknemers van die 70-jaar oue Goodyear-maatskappy se werk is in die gedrang. Die Weerdiens waarsku oor die impak van 'n kouefront wat gr…
1 year, 2 months ago
Spektrum 5 Junie 2025
Die Vereniging van Gesondheidsfinansiers sleep die regering hof toe oor die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan. Motoriste in Gauteng gaan in die t…
1 year, 2 months ago
Spektrum 4 Junie 2025
Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, sê hy sien uit na die asbeshofsaak in die Bloemfontein Hooggeregshof, nadat die hof gister beslis h…
1 year, 2 months ago
Spektrum 3 Junie 2025
'n Nuwe wending in die asbesdak-saak in die Bloemfonteinse hooggeregshof. Die EFF se hofaansoek teen 'n verhoging in die brandstofheffing ontketen 'n…
1 year, 2 months ago
Spektrum 2 Junie 2025
Die MK-party kritiseer die toekenning van 'n energietender aan die voormalige Eskombaas, Jan Oberholzer. Huldeblyke stroom in ná die sluipmoord op di…
1 year, 2 months ago
Spektrum 30 Mei 2025
Die DA sê die voorgestelde Transformasiefonds is 'n hindernis vir ekonomiese groei. Die dwelmmisbruik van die drie veroordeeldes in die Joshlin Smith…
1 year, 2 months ago
Spektrum 29 Mei 2025
Die drie verdagtes in die Joshlin Smith-saak kry elkeen lewenslange tronkstraf vir mensehandel, en tien jaar vir ontvoering. Die EFF neem die styging…
1 year, 2 months ago
Spektrum 28 Mei 2025
Kritiek op die president se antwoord oor nie-rassigheid. Israel se bondgenote spreek hulle sterk uit teen die land se militêre optrede in Gaza. Rayno…
1 year, 3 months ago
Spektrum 27 Mei 2025
Die oorsaak van 'n busongeluk buite Durban wat drie lewens geeis het, is bekend. Die skuldiges in die Joshlin Smith-ontvoeringsaak se vonnisoplegging…
1 year, 3 months ago
Spektrum 26 Mei 2025
Die witskrif oor plaaslike munisipaliteite is onder die loep - ons praat met 'n kenner oor die sleutelkwessies. Steeds talle onsekerhede oor die Suid…
1 year, 3 months ago