Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 14 Augustus 2025
Published 10 months, 1 week ago
Description
Die polisie is op soek na verdagtes in verband met die aanval op e-taxi-bestuurders in Soweto. Die weermaghoof, Rudzani Maphwanya, is in die sop oor sy uitlatings oor die verhouding tussen Iran en Suid-Afrika. Action SA sal slegs waarnemers stuur om die Nasionale Dialoog by te woon. OUTA wil die direkteur van die Johannesburg Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, tot 'n misdadige direkteur laat verklaar.