Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 9 Mei 2025
Spektrum 9 Mei 2025

Vonnisverrigtinge in die Joshlin Smith-ontvoeringsaak is uitgestel. 'n Versoek dat leefstyloudits op regters gedoen moet word. Reaksie op die verkies…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Mei 2025
Spektrum 8 Mei 2025

Die Valke maak hulle jonsgte misdaadvoorkomingsprestasies bekend. Die Hooggeregshof in Pretoria herbevestig dat die ANC se kaderontplooiingsbeleid ni…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 Mei 2025
Spektrum 7 Mei 2025

Die hofuitspraak dat die ondertekening van die wet op nasionale gesondheidsversekering op hersiening geneem mag word, word uit verskeie oorde verwelk…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 Mei 2025
Spektrum 6 Mei 2025

Die DA en die Minister van Arbeid pak mekaar in die hof oor die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming. 'n Gedenkdiens word vir die oorlede polisiekons…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 Mei 2025
Spektrum 5 Mei 2025

Eskom sê die kans op beurtkrag in die winter is skraal. Die meeste Suid-Afrikaanse soldate in die DRK sal teen einde Mei terug op eie bodem wees. Isr…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 Mei 2025
Spektrum 2 Mei 2025

Uitspraak in die veelbesproke Joshlin Smith-hofsaak word in Saldanha aan die Kaapse Weskus gelewer. Is 'n resessie en geldelike ramp Suid-Afrika se v…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 Mei 2025
Spektrum 1 Mei 2025

Werkersdag word landwyd gevier met 'n sterk klem op swart bemagtiging en die jeug. 44 Ethiopiërs word uit 'n huis in Sandton, Johannesburg, gered. Wy…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 30 April 2025
Spektrum 30 April 2025

Die DA vra die hof om te besin oor watter magte die Minister van Indiensneming en Arbeid het om rigiede rassekwotas af te dwing. Die onttrekking van …

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 29 April 2025
Spektrum 29 April 2025

Slotbetoë word gelewer in die saak oor die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith van Middelpos in Saldanhabaai. Ons kry die jongste nuus oor hoe…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 April 2025
Spektrum 28 April 2025

Minstens 198 huishoudings moet vlug voor die vlamme op Tafelberg. Moet Suid-Afrika se grondwet verander om 'n regering van nasionale eenheid 'n lewen…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us