Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 15 Julie 2025

Spektrum 15 Julie 2025

Published 11 months, 1 week ago
Description
Verskeie onganisasies, waaronder die MK-party, betoog teen president Cyril Ramaphosa se kommissie van ondersoek na bewerings van polisiekorrupsie. Die G20-lidlande vergader oor omgewingsake in die Nasionale Kruger Wildtuin. By die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein praat die span oor die jongste uitbreking van bek-en-klouseer in Kroonstad, en 'n politieke ontleder werp lig op die toekoms van die sukkelende Mangaung-metro.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us