Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 29 Julie 2025

Spektrum 29 Julie 2025

Published 10 months, 3 weeks ago
Description
Die president sê groot vordering word gemaak om die Zondo-kommissie se aanbevelings toe te pas. Die moordbeskuldigde, Tiffany Meek, is borgtog geweier. 'n Versoek dat munisipale werkers 'n minimumkwalifikasie moet hê. Die stand van Suid-Afrika se buitelandse betrekkinge is onder die vegrootglas. Inwoners van Welverdiend in Gauteng is raadop omdat hulle al 'n maand lank sonder krag is. Die parlement bekyk die ondersteuning wat skole aan leerlinge met gestremdhede bied.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us