Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 18 Julie 2025
Jayden-Lee Meek se vermeende moordenaar gaan vandag om borgtog aansoek doen. Defend South Africa eis die president se bedanking. Ons praat met ‘n ken…
1 year, 1 month ago
Spektrum 17 Julie 2025
Roelf Meyer en professor Tinyiko Maluleke is aangestel as die voorsitters van die beplande Nasionale Dialoog. Die Verenigde Nasies veroordeel Israel …
1 year, 1 month ago
Spektrum 16 Julie 2025
Die DA sê hulle inligting oor Mcebisi Jonas se swak ontvangs as saakgelastigde in Amerika is onberispelik. Suid-Afrika se motoruitvoere na Amerika da…
1 year, 1 month ago
Spektrum 15 Julie 2025
Verskeie onganisasies, waaronder die MK-party, betoog teen president Cyril Ramaphosa se kommissie van ondersoek na bewerings van polisiekorrupsie. Di…
1 year, 1 month ago
Spektrum 14 Julie 2025
President Cyril Ramaphosa se komissie van ondersoek na korrupsie in die polisie, nasionale vervolgingsgesag en regsbank ontlok uiteenlopende reaksie.…
1 year, 1 month ago
Spektrum 11 Julie 2025
Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie eis die bedanking van die polisieminister te midde van ernstige bewerings van korrupsie. Die eerste vergadering word…
1 year, 1 month ago
Spektrum 10 Julie 2025
Die DA dien klagte in teen die minister van polisie Senzo Mchunu. ActionSA betoog in KwaZulu-Natal teen, wat hy noem, die verdiepende krisis in die s…
1 year, 1 month ago
Spektrum 9 Julie 2025
Die Menseregtekommissie vra die president om 'n kommissie van ondersoek in te stel na bewerings van politieke inmenging deur die minister van polisie…
1 year, 1 month ago
Spektrum 8 Julie 2025
President Cyril Ramaphosa sê Amerika se hoër invoertariewe is onredelik. Honderde skole in Gauteng is sonder krag en water weens agterstallige munisi…
1 year, 1 month ago
Spektrum 7 Julie 2025
Die nasionale polisiekommissaris sê misdaadvoorkoming gaan normaal voort, ondanks bewerings teen senior polisieamptenare. Intussen is alle oë op die …
1 year, 1 month ago