Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 17 September 2025

Spektrum 17 September 2025

Published 9 months, 1 week ago
Description
Verbruikersprysinflasie daal op ’n jaargrondslag tot 3,3% in Augustus. Alle oë is vandag op die KwaZulu-Natalse polisiehoof, Nhlanhla Mkhwanazi, die eerste getuie in die verhore van die Madlanga-kommissie van ondersoek. Uitspraak word vandag in Johannesburg verwag in die borgtogaansoek van die sakeman, Vusimuzi "Cat" Matlala. Die Springbok-vrouespan is terug in die land ná 'n geskiedkundige ervaring by die Rugby Wêreldbeker.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us