Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 14 Augustus 2025
Die polisie is op soek na verdagtes in verband met die aanval op e-taxi-bestuurders in Soweto. Die weermaghoof, Rudzani Maphwanya, is in die sop oor …
1 year ago
Spektrum 13 Augustus 2025
Al hoe meer organisasies stap weg van die Nasionale Dialoog af. Navorsing deur die Mapungubwe-instituut wys koalisies en die Regering van Nasionale E…
1 year ago
Spektrum 12 Augustus 2025
'n Handelsooreenkoms met Amerika ontwyk Suid-Afrika steeds. Inwoners van Eldoradopark in Johannesburg eis geregtigheid ná die dood van 'n vierjarige …
1 year ago
Spektrum 11 Augustus 2025
Die presidensie sê die presiese koste van die Nasionale Dialoog is vir eers onbekend. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur probeer sy gebruik van …
1 year ago
Spektrum 8 Augustus 2025
Action SA kritiseer die polisie vir sy trae reaksietyd op klagtes van kindermishandeling in Eldorado Park. Kommer oor die uitwerking van Amerika se h…
1 year ago
Spektrum 7 Augustus 2025
Die eerste deel van die BELA-regulasies word vir kommentaar gepubliseer. Solidariteit vertrek binnekort weer na Amerika om die kwessie van handelstar…
1 year ago
Spektrum 6 Augustus 2025
Presies 80 jaar ná die atoombom op Hiroshima, bespreek ons Suid-Afrika se voormalige kernwapenprogram. Kitsbanke word op groot skaal gesluit. 'n Form…
1 year ago
Spektrum 5 Augustus 2025
Kommer oor die moorde op ouditeure van die Ekurhuleni Metro, wat tenders van miljarde rand ondersoek. Nasionale ingryping in die bestuur van die Joha…
1 year ago
Spektrum 4 Augustus 2025
Kommer oor die verreikende impak van Amerika se handelstariewe op die Oos-Kaap se ekonomie, maar, die regering sê hy is hoopvol om 'n beter handelsra…
1 year ago
Spektrum 1 Augustus 2025
Die nuwe minister van polisie, prof. Firoz Cachalia, sê hy is verbind daartoe om korrupsie binne die polisie uit te roei. Suid-Afrika het nog sewe da…
1 year ago