Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 24 Oktober 2025
Published 10 months ago
Description
Die oudminister van polisie, Bheki Cele, glo Riah Phiyega was nie die regte keuse vir nasionale polisiekommissaris nie. Getuie C begin getuig voor die Madlanga-kommissie van ondersoek. OUTA is omgekrap oor die heraanstelling van Inseta se bestuurshoof. Ierland stem vir 'n nuwe president.