Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 30 September 2025

Spektrum 30 September 2025

Published 8 months, 3 weeks ago
Description
Statistieke SA se jongste data wys dat werksgeleenthede in die formele nie-landbousektor met 80 000 afgeneem het. Die hoof van misdaadintelligensie getuig vir 'n tweede dag voor die Madlanga-kommissie in Pretoria. NEHAWU verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag oor die Tembisa-hospitaal in die Ekurhuleni-metro in Gauteng, Klimaatsaktiviste betoog by die Afrika Energieweek in Kaapstad.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us