Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 29 Oktober 2025

Spektrum 29 Oktober 2025

Published 7 months, 3 weeks ago
Description
Nog getuienis word voor die Madlanga-kommissie gelewer oor die dag toe die sakeman en moordbeskuldigde, Katiso 'KT' Molefe, gearresteer is. Israel verwerp die VN se spesiale rapporteur, Francesca Albanese, se jongste verslag oor die menseregtesituasie in die besette Palestynse gebied. ActionSA se konsepwetsontwerp om politieke meningspeilings te reguleer, ontlok reeds kritiek.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us