Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 28 Oktober 2025

Spektrum 28 Oktober 2025

Published 7 months, 4 weeks ago
Description
Baie skole is swak voorbereid om die euwel van boeliegedrag, wat jaarliks 3,2 miljoen leerlinge raak, te hanteer. Die Verenigde Nasies se Spesiale Rapporteur oor die Besette Palestynse Gebiede, Francesca Albanese, sit haar besoek aan Suid-Afrika voort met 'n boodskap vir universiteite. ’n Reuse orkaan, wat na 'n kategorie vyf storm opgegradeer is, is op pad na die Karibbiese eilandnasie, Jamaika.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us