Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 30 Oktober 2025
Published 7 months, 3 weeks ago
Description
OUTA sê daar is steeds 'n gebrek aan voldoende parlementêre toesig onder die sewende administrasie. Getuie C sit sy getuienis by die Madlanga-kommissie voort. Die KwaZulu-Natalse regering gaan volstoom voort met sy pogings om konstruksiemafias in dié provinsie te stuit. Suid-Afrikaners kort hulp om uit kloue van 'n mensehandel-sindikaat in Mianmar te kom.