Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 25 September 2025
Spektrum 25 September 2025

'n Derde getuie verskyn voor die Madlanga-kommissie. Die stryd teen korrupsie eis al hoe meer lewens. 'n Hoogsbedreigde swartaasvoël broei in die Oos…

11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 September 2025
Spektrum 24 September 2025

Die eerste saak van grondonteiening sonder vergoeding vir 'n staatsbehuisingsprojek is op pad hof toe. Die Mpumalanga Wetgewer gee die groenlig vir d…

11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 September 2025
Spektrum 23 September 2025

Die Nasionale Polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, hervat sy getuienis voor die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Gauteng se onderwysdeparte…

11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 September 2025
Spektrum 22 September 2025

Daar is kommer dat Suid-Afrika se steun vir die Palestyne, handelsgesprekke met Washington kan kelder op die vooraand van 'n hoëvlakbesoek aan Amerik…

11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 19 September 2025
Spektrum 19 September 2025

Dag 3 se getuienis deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, voor die Madlanga-kommissie het die tonge los. Die Minister van L…

11 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 18 September 2025
Spektrum 18 September 2025

KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die taakspan wat politieke moorde in die provinsie ondersoek het, het glo opdragte om te …

11 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 September 2025
Spektrum 17 September 2025

Verbruikersprysinflasie daal op ’n jaargrondslag tot 3,3% in Augustus. Alle oë is vandag op die KwaZulu-Natalse polisiehoof, Nhlanhla Mkhwanazi, die …

11 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 September 2025
Spektrum 16 September 2025

Die Konstitusionele Hof hoor 'n saak aan oor beplande seismiese toetsing aan die Wildekus. 'n Finale besluit is nog nie geneem oor die moordenaar, Do…

11 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 September 2025
Spektrum 15 September 2025

Die EFF stel voor alle Suid-Afrikaanse burgers moet op 16-jarige ouderdom outomaties op die kiesersrol geplaas word. Inwoners van Sodwana in die noor…

11 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 September 2025
Spektrum 12 September 2025

'n Dringende hofaansoek om 'n dokumentêre televisiereeks oor die misdadiger Thabo Bester te keer, misluk. Die burgerregte-organisasie, Action Society…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us