Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 12 November 2025

Spektrum 12 November 2025

Published 7 months, 1 week ago
Description
Die raaisel van 17 Suid-Afrikaners in Donbas in Oekraïne verdiep. Die G20-groep van lande word vir kritiek uitgesonder, met nóg 'n land wat aan die beraad onttrek. Johannesburg Water skuld meer as 'n miljard rand.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us