Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 17 November 2025
'n Nuwe getuie is voor die Madlanga-kommissie oor die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moorde-taakspan te ontbind. Boe…
9 months, 1 week ago
Spektrum 14 November 2025
'n Mosie van wantroue teen die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, word in die provinsiale wetgewer gedebatteer. Google gaan miljoene rand betaal om…
9 months, 1 week ago
Spektrum 13 November 2025
Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor die uitlek van brigadier Julius Mkhwanazi se klagstaat aan die media, Ons praat met die DA se twee nuwe…
9 months, 1 week ago
Spektrum 12 November 2025
Die raaisel van 17 Suid-Afrikaners in Donbas in Oekraïne verdiep. Die G20-groep van lande word vir kritiek uitgesonder, met nóg 'n land wat aan die b…
9 months, 1 week ago
Spektrum 11 November 2025
Solidariteit se advertensiebord-veldtog teen die ANC ontaard in 'n kat-en-muis-speletjie met die Johannesburg-metro. Die COP30-klimaatsvergadering op…
9 months, 1 week ago
Spektrum 10 November 2025
'n Pynlike hoofstuk in Suid-Afrika geskiedenis word heroorweeg met die begin van die ondersoek na die Waarheids- en Versoeningskommissie. Die waarnem…
9 months, 2 weeks ago
Spektrum 7 November 2025
'n Voormalige minister, Malusi Gigaba, is glo in die sop oor die onreëlmatige aankoop van lokomotiewe by Transnet. 'n Regeringsverslag skets 'n donke…
9 months, 2 weeks ago
Spektrum 6 November 2025
'n Ekonoom bespreek die vraag of Suid-Afrika in die G20 hoort, en die voordele wat dit vir ons inhou. Verbruikers kla oor wisselvallige elektrisiteit…
9 months, 2 weeks ago
Spektrum 5 November 2025
Die politieke landskap in die Wes-Kaap verander. 'n Regsgeleerde sê die hofbeslissing dat Operasie Dudula se veldtogte onwettig is, skep 'n presedent…
9 months, 2 weeks ago
Spektrum 4 November 2025
Die sakeman, Brown Mogotsi, oorleef 'n beweerde aanslag op sy lewe. Motoriste kla dat hulle lisensies deur die Madibeng munisipale polisie afgevat wo…
9 months, 2 weeks ago