Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 7 November 2025

Spektrum 7 November 2025

Published 7 months, 2 weeks ago
Description
'n Voormalige minister, Malusi Gigaba, is glo in die sop oor die onreëlmatige aankoop van lokomotiewe by Transnet. 'n Regeringsverslag skets 'n donker prentjie oor die stand van munisipaliteite. Ouers sal meer vir skoolfonds moet opdok.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us